Documents / Replace Rings


How to replace Rings

  /   Hoe om Ringe te vervang

#1

Push screwdriver behind the ring

Push a srcewdriver in behind the ring and hook it behind the rod.
Steek 'n skroewedraaier agter die ring in en haak dit om die stang se punt.

#2

Slip ring off

Slip the ring off with the aid of a screwdriver.
Laat gly die ring af met behulp van 'n skroewedraaier.

#3

Secure a portion of the ring

Secure a portion of the ring in the groove from the nuts side of the piston.
Plaas die ring in die groef aan die kant van die moer.

#4

Slip ring over

Slip the rest over with a screwdriver.
Laat gly dit in die groef met 'n skroewedraaier.